Jy werk nie "mee" met 'n barbaar nie
Nee, Magda slaan nie die bal mis nie. Jy wil "saamwerk en beding",
ha-ha waar was jy die laaste paar jaar? Het die geskiedenis ons nou
nie geleer dat dit nie werk nie? Daar moes Piet Retief en sy manne
wreedaardig sterf omdat hulle jou "saamwerk en beding" wou
uitprobeer. Jy werk nie "mee" met 'n barbaar nie, jy vloek en skree
en gooi 'n paar bomme! Die Afrikane wys ons self dat dit die manier
is om die regering se aandag te kry!
Charmain
boontoe